‘Rianette en die Internet’: Ontklotter jou digitale wêreld

(Foto verskaf)

Soos ons voorberei vir ʼn opwindende nuwe jaar en terugkyk na die jaar wat verby is, droom oor die jaar wat voorlê en planne maak, is dit ook belangrik om jou digitale welstand deel van jou lysie te maak.

In hierdie episode van Rianette en die Internet, gee Rianette Leibowitz raad oor hoe jy jou digitale wêreld kan ontklotter sodat jy in beheer van jou tegnologie en tyd kan bly.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.