‘Rianette en die Internet’: Selfies se invloed op jou selfwaarde

(Foto verskaf)

In hierdie episode van Rianette en die Internet praat Rianette oor die invloed van selfies en hoe dit selfwaarde kan beïnvloed, veral by ons kinder. Dalk staan jy nie ure en foto’s van jouself neem nie, maar dit is wel belangrik om te verstaan hoekom dit so groot tydverdryf is, en watter gevare dit moontlik inhou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.