‘Rianette en die internet’: Só bestuur jy jou aanlyn voetspoor

(Foto verskaf)

In die jongste aflewering van Rianette en die internet praat Rianette Leibowitz oor die krummels wat jy al langs die kuberhoofweg laat val en sonder jou wete jou digitale voetspoor vorm wat jou in ʼn goeie lig kan stel, of dalk aan die hakskeen kan byt.

Sy verduidelik wat presies ʼn digitale voetspoor is, wat dit kan beteken wanneer dit nie reg bestuur word nie en gee praktiese raad om beheer daarvan te neem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.