Video: Covid-19 se impak op plattelandse skole

onderwys-alfabet-swartbord-boek

(Argieffoto: pixabay/Pexels)

Plattelandse skole het unieke uitdagings tydens Covid-19-pandemie ondervind.

Daan Potgieter, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON), gesels met Tom Persens, hoof van Boy Muller Primêre Skool, Peter-John Strauss, hoof van St. Marks Primêre Skool, en Ronald Balie, direksielid van die AON, oor hul uitdagings en hul besluit om dinge anders aan te pak.

Daar word ook gepraat oor die uitdagings van koshuisbestuur, gebrek aan vervoer, natuurrampe en hoe reeds bestaande agterstande juis nou met die pandemie vergroot het.

Kyk hier na die video:

  • Die AON is ʼn laeprofiel, vennootskapgedrewe organisasie wat gehalte Afrikaanse onderwys volhoubaar van voorskools tot op tersiêre opleidingsvlak wil bevorder. Besoek die AON se webwerf vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.