[Video] Jou kind en sosiale media

Argieffoto

Argieffoto

Talle jong kinders en tieners het reeds hul eie slimfone en rekenaars wat hulle ook gebruik om by sosialemedianetwerke aan te sluit.

Die internet kan egter ʼn baie gevaarlike plek wees as jou kind (en jy!) nie op jul hoede is om seker te maak dat misdadigers en seksuele oortreders jou kind teiken nie.

iParent.tv is ʼn aanlynhulpbron vir ouers wat deur middel van kort video’s verduidelik hoe die jongste apps werk, en waarvoor julle op die uitkyk moet wees.

Jy kan byvoorbeeld op iParent.tv se YouTube-kanaal presies sien waarom jou kind graag WhatsApp, Instagram, Facebook of SnapChat wil gebruik, en watter slaggate in dié netwerke bestaan.

Verdere inligting is hier beskikbaar
Kyk nog video’s op iParent.tv se YouTube-kanaal


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.