Video: Leerlinge slyp wiskunde- en wetenskapvaardighede by winterskool

Foto: Skermskoot uit video.

Foto: Skermskoot uit video.

Die Aktiwiteitsentrum vir Tegnologienavorsing, of Trac, kry nou kenners om ekstra klasse in die skoolvakansie aan te bied. Die winterskool word aangebied omdat hoërskoolleerlinge se wiskunde- en wetenskapvaardighede ‘n groot bron van kommer is.

Die toppresteerders van tien Kaapse skole woon die winterskool by wat by die universiteit van Stellenbosch aangebied word.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Dit (wiskunde) sal van groot kommer wees omdat daar meer aandag gegee word om eerder Afrikaans en Afrikaansskole tot niet te maak en die aandag ook toe te spits op velkleur instede op wat tussen die leerlinge se ore sit.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.