Brandhout vir die oudag: Kom ons kuier in die mooiste Turkye

(Foto: Ridwan Meah/Unsplash)

In die jongste aflewering uit die reeks podsendings Brandhout vir die oudag, vertel toerleier Marius du Plooy vandag vir jou meer oor Turkye.

Du Plooy sê Turkye is ʼn land waar ʼn mens nie net oor een plek kan gesels nie, daarvoor het die land net ʼn te groot verskeidenheid. Hy vertel van Turkye se strate, markte, geskiedenis en van die lekkerny Turkish Delight.

Luister ook saam na ʼn voorlesing van die 18-jarige Elisabeth Eybers se besonderse gedig Maria.

Kom skink vir jou ʼn koppie boeretroos en span uit terwyl jy na die vertelling boaan hierdie berig luister.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.