Brandhout vir die oudag: ’n Reisverhaal oor die karaktervolle Sloweense hoofstad

Ljubljana, die hoofstad van Slowenië . (Foto: Febiyan/Unsplash.)

In ons reeks, Brandhout vir die oudag, kuier ons vandag saam met die toerleier, Marius du Plooy, in Slowenië se hoofstad Ljubljana.

Hy vertel van waar hy by ʼn straatkafee sit en deel die lekkerte van die andersheid van die Europese studentestad, sy rivier, talle brûe en die toeriste wat daar rondmaal.

Skink vir jou ʼn koppie boeretroos en span uit terwyl jy na die vertelling boaan hierdie berig luister.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.