National Geographic is bekend vir sy prentjiemooi fotografie en bied jaarliks die toekenning vir reisfotograaf van die jaar aan. Die fotograaf Anthony Lau is vanjaar vereër met die toekenning vir sy indrukwekkende foto van Mongoliese perderuiters wat met hul perde deur Mongolië se sneeu ry.
Algehele wenner: Winter Horseman deur Anthony Lau in die kategorie: Mense.
Eerste plek in natuur: Wherever you go, I will follow deur Hiroki Inoue.
Eerste plek in in die kategorie: Stede. Ben Youssef deur Takashi Nakagawa.
Gaan kyk hier na al die inskrywings.