[Foto’s] Verwagting teenoor realiteit: toeriste gereeld ontnugter

Die Skewe Toring van Pisa. Foto: Traveltriangle.com

Die Skewe Toring van Pisa. Foto: Traveltriangle.com

ʼn Mens droom gewoonlik van die mees eksotiese plekke op aarde: die Groot Muur van China, die Skewe Toring van Pisa, die Mona Lisa in die Louvre… maar dan is jy totaal ontnugter wanneer jy dit in werklikheid besoek.

Die Groot Muur is vol toeriste gepak, besoekers is besig om eienaarde foto’s by die Skewe Toring te neem, die Mona Lisa is of só klein of daar is só baie ander mense, dat jy dit skaars gesien kan kry.

Die webwerf Travel Triangle het ʼn reeks foto’s gepubliseer: dit wat jy verwag hoe die eksotiese plek gaan lyk, en hoe dit werklik lyk – net om seker te maak dat jou verwagting binne perke bly.

  1. Die Skewe Toring van Pisa
Die Skewe Toring van Pisa. Foto: Traveltriangle.com

Die Skewe Toring van Pisa Foto: Traveltriangle.com

Die Skewe Toring van Pisa. Foto: Traveltriangle.com

Die Skewe Toring van Pisa Foto: Traveltriangle.com

2. Die Taj Mahal in Indië

Die Taj Mahal in Indië. Foto: Traveltriangle.com

Die Taj Mahal in Indië Foto: Traveltriangle.com

Die Taj Majal in Indië. Foto: Traveltriangle.com

Die Taj Majal in Indië Foto: Traveltriangle.com

3. Thailand

Thailand. Foto: Traveltriangle.com

Thailand Foto: Traveltriangle.com

Thailand. Foto: Traveltriangle.com

Thailand Foto: Traveltriangle.com

4. Piramides in Egipte

Piramides in Egipte. Foto: Traveltriangle.com

Piramides in Egipte Foto: Traveltriangle.com

Piramides in Egipte. Foto: Traveltriangle.com

Piramides in Egipte Foto: Traveltriangle.com

5. Die Akropolis van Athene

Die Acropolis van Athene. Foto: Traveltriangle.com

Die Akropolis van Athene Foto: Traveltriangle.com

Die Acropolis van Athene. Foto: Traveltriangle.com

Die Akropolis van Athene Foto: Traveltriangle.com

6. Die Stonehenge in die Verenigde Koningkryk

Die Stonehenge in die Verenigde Koningkry. Foto: Traveltriangle.com

Stonehenge in die Verenigde Koningkryk Foto: Traveltriangle.com

Die Stonehenge in die Verenigde Koningkry. Foto: Traveltriangle.com

Stonehenge in die Verenigde Koningkryk Foto: Traveltriangle.com

7. Die Trevi-fontein in Rome

Die Trevi Fontein in Rome. Foto: Traveltriangle.com

Die Trevi-fontein in Rome Foto: Traveltriangle.com

Die Trevi Fontein in Rome. Foto: Traveltriangle.com

Die Trevi-fontein in Rome Foto: Traveltriangle.com

8. Die Eiffel-toring in Parys, Frankryk

Die Eiffeltoring. Foto: Traveltriangle.com

Die Eiffel-toring in Parys, Frankryk Foto: Traveltriangle.com

Die Eiffeltoring. Foto: Traveltriangle.com

Die Eiffel-toring in Parys, Frankryk Foto: Traveltriangle.com

9. Die Groot Muur van China

Die Groot Muur van China. Foto: Traveltriangle.com

Die Groot Muur van China Foto: Traveltriangle.com

Die Groot Muur van China. Foto: Traveltriangle.com

Die Groot Muur van China Foto: Traveltriangle.com

10. Die Klein Meermin in Denemarke

Die Little Mermaid in Denemarke. Foto: Traveltriangle.com

Die Klein Meermin in Denemarke Foto: Traveltriangle.com

Die Little Mermaid in Denemarke. Foto: Traveltriangle.com

Die Klein Meermin in Denemarke Foto: Traveltriangle.com

11.  Maledive

Die Maldives. Foto: Traveltriangle.com

Maledive Foto: Traveltriangle.com

Die Maldives. Foto: Traveltriangle.com

Maledive Foto: Traveltriangle.com

12. Die Mona Lisa-skildery in die Louvre-museum in Frankryk

Mona Lisa-skildery in die Louvre Museum in Frankryk. Foto: Traveltriangle.com

Mona Lisa-skildery in die Louvre-museum in Frankryk Foto: Traveltriangle.com

Mona Lisa-skildery in die Louvre Museum in Frankryk. Foto: Traveltriangle.com

Mona Lisa-skildery in die Louvre-museum in Frankryk Foto: Traveltriangle.com

13. Mount Everest

Mount Everest. Foto: Traveltriangle.com

Mount Everest Foto: Traveltriangle.com

Mount Everest. Foto: Traveltriangle.com

Mount Everest Foto: Traveltriangle.com

14. Die gewilde Rio de Janeiro-kus

Die gewilde Rio De Janeiro-kus. Foto: Traveltriangle.com

Die gewilde Rio de Janeiro-kus Foto: Traveltriangle.com

Die gewilde Rio De Janeiro-kus. Foto: Traveltriangle.com

Die gewilde Rio de Janeiro-kus Foto: Traveltriangle.com

15. Venesië

Venisië. Foto: Traveltriangle.com

Venesië Foto: Traveltriangle.com

Venisië. Foto: Traveltriangle.com

Venesië Foto: Traveltriangle.com

16. Die Spaanse Trappe

The Spanish Steps. Foto: Traveltriangle.com

Die Spaanse Trappe Foto: Traveltriangle.com

The Spanish Steps. Foto: Traveltriangle.com

Die Spaanse Trappe Foto: Traveltriangle.com

17. ‘n Ski-vakansie

'n Ski-vakansie. Foto: Traveltriangle.com

‘n Ski-vakansie Foto: Traveltriangle.com

'n Ski-vakansie. Foto: Traveltriangle.com

‘n Ski-vakansie Foto: Traveltriangle.com

18. St. Petrus-plein

St. Peter's Square. Foto: Traveltriangle.com

St. Petrus-plein Foto: Traveltriangle.com

St. Peter's Square 01

19. Santorini-eiland in Griekeland

Santorini Eiland in Griekeland. Foto: Traveltriangle.com

Santorini-eiland in Griekeland Foto: Traveltriangle.com

Santorini Eiland in Griekeland. Foto: Traveltriangle.com

Santorini-eiland in Griekeland Foto: Traveltriangle.com

20. Sheep Meadow in New York, Central Park

Sheep Meadow in New York, Central Park. Foto: Traveltriangle.com

Sheep Meadow in New York, Central Park Foto: Traveltriangle.com

Sheep Meadow in New York, Central Park. Foto: Traveltriangle.com

Sheep Meadow in New York, Central Park Foto: Traveltriangle.com

Bron: Traveltriangle, Bored Panda

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

14 Kommentare

jongste oudste gewildste
ANDRE

EISH ! skielik is ek nie meer lus om te gaan nie .

charlene

Oh ok…. en Rio ek kom nie meer nie…. ek sal my kind moet cable-tie teen my sodat sy nie moet weg raak tussen al daai mense nie.

E.K.

Mens moet maar nooit in hoë seisoen gaan nie. Ek was regtig al ampers oral maar gaan nooit bv in Junie/Julie Europa to enie. Oktober is pragtig, dis herfs, die kleure is lieflik en dis glad nie so oorvol nie. Die Maledive foto is hartseer. Great Wall of China – hou verby dankie!Toe ons daar was was daar nie sulke gemors orals nie – dis glo op Everest ook maar so vol rommel. Rio was ek nie wou ook nooit. Santorini was ek asook op ander Griekse eilande en was ook nie so, maar weereens het ek nie in die… Lees meer »

Bokram

Ek toer eerder Suid Afrika,Namibie en Mosambiek dankie

Anelma

Ek het sopas die Trevi fontuin in Rome beleef!! En dis beslis soos Dit hier verskyn Maar Nie te min Dit is ‘n belewenis! Dan Moet Ek ook by sê Suid-Afrika bly steeds my Nommer een!!