Luister: Geskiedkundige plekke wat jy moet sien in Suid-Afrika


Magersfontein-museum

Foto: Southafrica.net

In elke land is daar die “moet sien”-plekke wat toeriste op hulle lysies sit vir wanneer hulle ʼn land besoek. In Frankryk is dit beslis die Eiffel-toring en die Louvre-kunsmuseum en in Engeland dalk Big Ben en Buckingham-paleis.

Ilze Nieuwoudt van Kraal Uitgewers het ondersoek gaan instel na die móét-sien plekke in Suid-Afrika. Suné van Heerden het haar hieroor uitgevra.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Izzy ·

Dankie vir die artikel. Gaan definitief moeite doen om van hierdie plekke te besoek.

Sarel Strydom ·

Daar is soveel van hierdie plekke in ons land wat ons nie van weet nie. Kan iemand vir my inlig of die Voortrekker Museum by Winburg nog staan. Ek dink aan die Museum by Sannaspos stasie buite Bloemfontein. Met sluiting, sover ek weet, is die deure net toegetrek en alles so gelos.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.