In hierdie laaste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid word daar gekyk hoe vuurwapeneienaars veilig met hul vuurwapens kan reis.
Ian Cameron, direkteur van gemeenskapsveiligheid by Action Society SA en stigter van Firearms.co.za, verduidelik hoe jy veilig met vuurwapens in jou motor en op vlugte kan reis.
- Luister na die volledige gesprek boaan hierdie berig.
- Luister hier na die gesprek met wenke vir ouers oor vuurwapenveiligheid in die huis.
- Besoek Firearms.co.za vir meer inligting oor vuurwapenlisensies en ‑opleiding.