Waar gaan jy in 2019 vakansie hou?

Premierklas-sitkamer (Foto verskaf deur JB Train Tours)

Wil jy see toe gaan? Wil jy in die Boland gaan kuier? Wil jy in Namakwaland gaan blomme kyk? Of wil jy dalk ʼn draai by Sun City gaan maak? In die Drakensberge of dalk eerder gaan vis eet in Kaapstad? Dalk wil jy die Krugerwildtuin, Mosambiek of Swaziland besoek. Of dalk die KKNK in Oudtshoorn gaan bywoon.

Indien enige van hierdie plekke (en nog meer) op jou wenslysie is, kom reis saam met JB Train Tours op ʼn treintoer en keer per vliegtuig terug.

Hierdie toere is bekostigbaar, gesinsvriendelik, veilig, gesellig en goed georganiseerd. Dis lekker nostalgies om weer trein te ry en by die treinvenster uit te tuur terwyl die son oor die Karoo se vlaktes sak.

Spandeer ook jou geld in Suid-Afrika en skep werk, voed gesinne en dra by tot die groei van ons pragtige land.

Keer ná ʼn vakansie terug met nuwe ervarings, pragtige foto’s, goeie herinneringe en ʼn verrykende ervaring.

Kom reis saam met JB Train Tours! Toere vertrek vanaf Pretoria, Johannesburg en Kaapstad.

Besoek die webwerf JB Train Tours of skakel Gerda by 011 913 2442 vir meer inligting.
Jy kan ook ʼn e-pos stuur aan [email protected]

JB Train Tours

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.