Selfverdediging: Geen lisensie nodig vir dié gaspistool

HDP 50-kaliber gaspistool (Foto verskaf)

In ʼn land soos Suid-Afrika waar gewelddadige voorvalle gereeld plaasvind, is dit baie belangrik dat jy jouself en jou geliefdes ten alle koste moet kan beskerm.

Talle mense sukkel egter of is huiwerig om ʼn vuurwapenlisensie te bekom en regte vuurwapens is boonop baie duur.

Die HDR en HDP 50-kaliber gasrewolwer en -pistool is egter gewaarborgde produkte en baie bekostigbaar. Met hierdie wapen, wat 100% wettig is en waarvoor jy geen lisensie benodig nie, kan jy jouself en jou familie beskerm. Jy mag die wapens ook te alle tye aan jou dra.

Hierdie vuurwapens skiet ʼn projektiel teen 450 voet per sekonde en op 20 meter sal dit enigiemand in hul spore stuit. Dit is ideaal vir man en vrou, ouma en oupa en selfs jou kinders omdat dit baie maklik is om te gebruik.

  • Kontak Jaco Pretorius by 084 646 8634 of klik hier om sy webwerf te besoek.

Hierdie plasing is deur ʼn onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Leefstyl

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.