Handwerk: Blom in jou eie gehekelde oorvoutruitjie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Hierdie oorvoutruitjie met pragtige gehekelde blomblokkies is ideaal vir die somer.

Met hierdie unieke trui kan jy vinnig nuwe lewe in jou gunstelingrok of T-hemp blaas, of kry beskerming teen daardie effense koelerigheid in ʼn laatsomersaand.

Die projek is redelik maklik en kan oor ʼn naweek klaargemaak word.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.