Handwerk: Borduur blomme op ’n sak

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Geniet hierdie maklike borduurprojek om ʼn strooisak te versier, net reg vir luilekker dae op die strand.

Dié prettige, maklike projek moet met die vrye hand gedoen word, aangesien jy nie eintlik ʼn ontwerp op jou sak kan teken nie.

Wenk: Gebruik raffia-tou, wat veel sterkter as gewone papierraffia is. Dit is by handwerk- en skryfbehoeftewinkels soos PNA te kry.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.