Handwerk: Brei ’n streepsak vir die kombuis

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Brei dié pragtige sak en gee dit ʼn Franse voorkoms met ʼn sagte blou streep.

ʼn Paar van die streepsakke sal jou waskamer en kombuis vinnig help opkikker, of gebruik dit om inkopies op ʼn omgewingsvriendelike manier rond te karwei. Dit is ʼn vinnige en maklike projek want jy behoort ʼn sak binne twee dae klaar te brei.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.