Handwerk: Handgemaakte papier vir jou plesier

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Daar is min dinge wat jou luim so ʼn hupstoot gee soos om iets met jou hande te skep. Dié papierprojek is ideaal vir daai blou Maandae van die lewe.

Maak jou eie saadpapier vir saadkaartjies of ʼn muurvaas van papier om ʼn spotgoedkoop fokuspunt vir jou muur te vorm. Anders kan jy die mooiste handgemaakte patroonpapier maak vir kaartjies, etikette en pleknaamkaartjies.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.