Hekel dié maklike mus met blommotiewe en bly mooi warm dié winter.
Jy kan die projek met gemak aanpak as jy ʼn beginner met selfvertroue is. Jou mus sal kant en klaar wees in 12 tot 15 uur.
Die mus se grootte is vir ʼn volwassene, maar gebruik net minder blomme in ʼn rondte om die mus kleiner te maak.
Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2020-uitgawe verskyn.
Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang: