Handwerk: Hekel ’n kleurryke poncho

(Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.)

Met die winter om die draai is dit net die poncho dié om kleur en knusheid terug in jou lewe te sit.

Dié poncho is nie net mooi en modieus nie, maar sal sommer ook help om die winter se byt in die lug weg te hou.

Hou in gedagte dat die maak van die poncho ʼn redelik gevorderde moeilikheidsgraad het. Die projek kan ʼn mens tussen vier en vyf dae neem om te voltooi.

Idees het die patroon en diagram van Karen Adendorff spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.