Handwerk: Kikker jou kas op met ʼn kleivaas

(Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.)

Hierdie lugdroog-kleivaas, wat jy vir droë blomme of ʼn teeligkersie kan gebruik, is glad nie so moeilik om te maak nie.

As jy graag vars blomme daarin wil uitstal, moet jy ʼn glashouer binne-in die kleivaas sit.

Onthou, die projek gaan jou ongeveer ʼn dag neem om te voltooi, en jy kan ʼn dekoratiewe stempel gebruik om ʼn ontwerp op die klei te stempel terwyl dit nog nat is.

Idees-tydskrif het die aanwysings spesiaal aan Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2020-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.