Handwerk: Kom sit gerus

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Elke boekliefhebber het ʼn stil hoekie nodig om rustig te kan sit en lees. Met hierdie kussing in sy eie sak sal jy altyd so ʼn plek kan vind.

Jy kan ʼn gewone seilsak met ʼn intrekkoord verander in ʼn leeskussing wat jy sommer ook as ʼn lekker sak vir jou boeke kan gebruik.

Die prent op die seilsak is met aanstryk-oordrukpapier aangebring deur net die vervaardiger se aanwysigings te volg. Die prent op die kussingsloop is ewe maklik met terpentyn oorgedra.

Idees het dié projek vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die aanwysings van dié projek in jou e-posbus te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.