Handwerk: Lesse in leerwerk

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Kom ons wys jou hoe om ʼn leerring met steentjies te maak, ʼn armband met ʼn koperring en nog ʼn armband met die fynste borduurblommetjies.

Dit is heerlik om met leer te werk, en vir juweliersware soos dié benodig jy nie eens spesiale toerusting nie.

Al drie stukke is redelik maklik om te maak en jy kan jou handwerkprojek sommer in ʼn japtrap oor ʼn naweek voltooi.

Wenk: Snuffel rond voordat jy ten duurste benodighede aankoop. Die afvalstukke leer vir hierdie drie projekte is teen R30 per bondel en gekleurde stene teen R10 elk by die vlooimark in Milnerton, Kaapstad, aangekoop.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.