Handwerk: Maak geborduurde poppies en takbok-hoepels

Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.

Hang dié Kerstyd uit en maak die allermooiste naaldwerkversierings as jou eie handgemaakte Kersversierings.

Met borduurwerk kan jy dié naweek iets besonders in ʼn uur of twee aanmekaar sit.

Borduur ʼn fraai trio poppies van katoenmateriaal om aan jou Kersboom te hang en komplimenteer dit met takbok-hoepels.

Die aanwysings is spesiaal deur Idees-tydskrif aan Maroela Media-lesers beskikbaar gestel. Die patrone het oorspronklik in Idees se November/Desember 2017-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae