Handwerk: Maak jou eie tafel met ’n betonblad

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Met nie té veel inspanning nie kan jy self hierdie tafelblad met sy gietysterversiering giet.

Hierdie projek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad en jy sal drie dae nodig hê om dit af te handel, insluitend die tyd om die beton te laat bind. Sodra die beton gebind het, kan jy die tafelblad op ʼn basis van jou keuse vassit.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.