Handwerk: Maak ’n houtkas vir ekstra bêreplek

(Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.)

Idees het die selfdoener John Letherbarrow gevra om vir die tydskrif ʼn volgrootte gotiese houtkas te maak nadat hulle ʼn miniatuurweergawe op ʼn kaggelrak gesien het.

Nou kan jy maklik bykomende ruimte maak vir linne wat ʼn bêreplek soek.

Die projek se moeilikheidsgraad is gemiddeld en dit sal jou drie tot vier dae neem om jou eie kas kant en klaar te maak.

Idees het die aanwysings spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2019-uitgawe verskyn.


Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.