Handwerk: Maak ’n krokkie -hokkie uit hout vir jou skootrekenaar

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Maak die krokodilstaander vir jou skootrekenaar om jou werkplek op te vrolik, veral as jy jou houtstaander boonop met ʼn sonnige geel verf.

Haak net die drade deur sy tande en spog met ʼn netjiese lessenaar en meer plek. Die projek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad en kan binne twee tot drie dae afgehandel word.

Dit kan ook ʼn oulike handgemaakte geskenk vir Kersfees wees.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae