Handwerk: Maak ’n mooi takboklamp

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Hierdie pragtige takboklamp kan heeljaar deur ʼn liggie in jou huis, en gemoed, gooi.

Elke lamp in jou takbok het ʼn onafhanklike skakelaar, dus kan my kies of jy volle of halflig wil hê. Prop dit net in en jou takboklamp is gereed om jou feesseisoen te verlig.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.