Handwerk: Maak ’n oulike poskaart-potloodsakkie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Hou jou penne en potlode bymekaar in hierdie potloodsakkie versier met sy eie besonderse poskaartontwerp.

Jy kan die poskaartontwerpe wat jy ontvang op wit katoenseilmateriaal laat druk en jou potloodsakkie met borduursteke versier voordat jy die sakkie self begin maak.

Dit is ʼn maklike handwerkprojek wat jou net ʼn uur of twee sal neem om af te handel.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se September/Oktober 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.