Handwerk: Maak ’n saadhuisie vir die tuin

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Doen sommer in die nuwe jaar ʼn dubbeldosis goed vir die natuur en maak jou eie saadhuisie uit ʼn gebruikte melk- of vrugtesapkartonnetjie.

Met hierdie projek wat jy maklik in ʼn japtrap kan voltooi, lok jy voëltjies na jou tuin terwyl jy ook sommer terselfdertyd herwin.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.