Handwerk: ’n Bêresakkie vir naaldwerkgereedskap


(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Maak dié sakkie om jou basiese naaldwerkgereedskap bymekaar te hou. Dit sal veral nuttig wees wanneer jy op reis is.

Die naaldwerkprojek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad en jy kan dit maklik in ʼn naweek se tyd voltooi.

Jy sal ʼn borduurpatroon van jou keuse nodig hê, asook materiaal van jou keuse, bypassende borduurgare, dun watteersel, ʼn kleremakerspen, ʼn knoop en lint.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2020-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae