Handwerk: ’n Borduurfees vir Kersfees

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Laat kleur vanjaar om jou Kersboom feesvier met hierdie helder geborduurde geskenkboksies en Kersversierings.

Maak helder versierde tolletjies, viltvoëltjies en geborduurde harte om jou boom hierdie seisoen op te vrolik. Die besonderse geskenkboksies vir jou geliefdes sal die tema van ʼn veelkleurige Somerkersfees pragtig saambind.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.