Handwerk: ’n Byenes van inspirasie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Hierdie heuningkoek-inspirasiebord het plek vir al jou gunsteling-kunsprente en sal ʼn vaal muur sommer dadelik opkikker.

Dit is ʼn maklike projek wat jy binne ʼn uur of wat kan afhandel, na gelang van hoeveel vorms jy sny en die versierwerk wat jy hiervoor aanpak.

Wenk: Versier die kurkvorms met jou eie kunsprente, afdrukke van foto’s en bladgoud indien jy dit verkies. Plak die versierde vorms met sterk alkantplakband teen jou muur vas in ʼn uitleg van jou keuse.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.