Handwerk: ’n Hangende tuin vir jou kruie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Hou jou kruieplante gelukkig, én byderhand, in ʼn oulike tuintjie wat in hierdie spiraalpotplanthouer geplant word.

Die moeilikheidsgraad van hierdie projek is gemiddeld en dit kan in ʼn naweek voltooi word.

Wanneer jy die installasie voltooi het, kan jy dit op ʼn plek hang wat beskut is teen direkte wind. Sit jou plantpotte in die gate en jou hangende tuin is voltooi. Jy kan blomme of kruie vir jou nuwe tuintjie gebruik, of die plante sommer met mekaar afwissel.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se September/Oktober 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.