Handwerk: ’n Ligvoetige Lippizanerlamp om jou wêreld te verlig

(Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.)

Dié oulike Lippizanerlamp maak nie net lig nie, want met hierdie modulêre ontwerp kan jy ook met hom rondspeel om by enige vertrek se dekor te pas.

Die moeilikheidsgraad van die projek is gemiddeld en jy sal twee tot drie dae benodig om jou lamp te voltooi, wat die droogtyd insluit.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.