Handwerk: ’n Oorvouromp vir die somer

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Deur net twee reghoeke uit ʼn mooi stuk linnemateriaal te knip, kan jy hierdie mooi oorvouromp in ʼn japtrap maak.

Dit is ʼn maklike romp wat jy binne drie tot vier uur kan klaarmaak. Die grootte van hierdie patroon is ʼn 8-10, maar dit kan maklik vergroot of verklein word. Verder kan jy ook besluit om minder knope te gebruik en ʼn groter deel van die borand te stik. Jy kan ook drukknope gebruik, indien jy dit verkies.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2019-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.