Handwerk: ʼn Spoggerige Kerskous vir ʼn Somerkersfees

Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.

Dit lyk nie of daar enige sekerheid is oor waar presies die tradisie ontstaan het om Kerskouse teen die kaggel se muur op te hang nie, maar kinders en grootmense wêreldwyd weet as dié kouse eers hang, is dit binnekort tyd vir geskenke uitdeel.

Hang hierdie jaar jou eie gehekelde Kerskous aan ʼn rak of die Kersboom sodat Kersvader presies weet waar om jou besonderse geskenk die feesseisoen te bêre.

Die aanwysings is spesiaal deur Idees-tydskrif aan Maroela Media-lesers beskikbaar gestel. Die patrone het oorspronklik in Idees se November/Desember 2018-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.