Dié tipi-tent is die ideale wegkruipplek, spesiaal vir jou om in te glip en ʼn boek te lees, te mediteer of sommer net te ontspan.
Hekel ʼn nuwe kussing vir jou tent, of kikker ʼn bestaande een op met letter- of borduurwerk daarop.
Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2021-uitgawe verskyn.
Vul die vorm hier onder in om die projek vir die tent en verskillende kussings in jou e-posbus te ontvang: