Handwerk: Oulike speelgoed vir kinderspeletjies

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

ʼn Paar houtkratte, ʼn ou bedkassie en ʼn bietjie verbeelding is al wat jy nodig het om hierdie oulike speelgoed te maak.

Ons wys jou hoe om ʼn speelstofie en -stalletjie te maak wat nie net die kinders se verbeelding sal prikkel nie, maar hulle ook ure lank kook-kook of koop-koop kan laat speel.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

VannieBaai ·

Hoe mis ek my kinderdae nou. Wou so graag ‘n pophuis gehad het, maar my ouers kon dit net nooit bekostig nie. Toe speel ek maar papierpoppe! Dit was ‘n fees!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.