Handwerk: Rokkies wil sy dra

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Dié los rok is ideaal vir die somer. Speel rond met T-hemde of langbroeke onderaan vir ʼn Oosterse gevoel of as ʼn lekker keuse vir die koeler herfsmaande.

Jy sal die rok in ʼn naweek kan klaar maak en die projek se moeilikheidsgraad is gemiddeld. Pas die patroon aan as jy kleiner of groter as ʼn mediumgrootte rok wil maak.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.