Handwerk: Skep jou eie salige sithoekie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Skep met dié pragtige ottoman ʼn lekker plekkie waar jy kan lees, bid of selfs net oor die dag se gebeure kan nadink.

Jy kan die ottoman en sy kussing uit die materiaal van jou keuse maak en die projek kan binne twee tot drie dae afgehandel word. Die naaldwerkprojek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.