Handwerk: Stoeloortreksels en kershouers vir ’n nuwe eetkamer

(Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.)

Maak dié treffende los stoeloortreksels vir jou eetkamerstoele. Maak dit nog meer spesiaal deur die rugkant te borduur en ʼn val onderaan te stik.

Maak dan ook sommer ʼn paar handgemaakte kershouers uit ʼn verskeidenheid houtpote en jou eetkamer kan met ʼn splinternuwe voorkoms vir die winter spog.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae