Handwerk: Tooi jou lêers in ʼn byderwetse baadjie

Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.

Maroela Media bly hierdie week in Nederland waar ons inspirasie put vir maklike handwerkprojekte om jou huis te verfraai.

Almal het lêers om daardie papierwerk bymekaar te hou, maar hoe gemaak as daardie ou vaal lêers van ʼn rak af na jou staan en staar.

Steek die onooglike lêers agter oulike huisiepatrone van kurkteëls weg en rangskik almal in ʼn ry op jou lessenaar of boekrak om ʼn Hollandse “straat” voor te stel?

Die aanwysings is spesiaal deur Idees-tydskrif aan Maroela Media-lesers beskikbaar gestel. Die patrone het oorspronklik in Idees se September/Oktober-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.