Handwerk: Tot die diens met jou unieke opdienplank

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Gebruik ʼn maklike oordragtegniek om persoonlike opdienplanke of potstaanders te skep.

Dit is ewe prakties as dekoratief en jy kan die projek in ʼn dag afhandel.

Wenk: Die oordragkleefmiddel (transfer glue) werk soos ʼn beskermende laag sodat jy die bord met ʼn lap kan skoonvee sonder om die prent te beskadig. Gee jou persoonlike opdienplank ʼn tikkie ekstra beskerming deur die plank met ʼn laag vernis af te werk.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.