Handwerk: Vars bries vir ou stoele

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Deur net ʼn bietjie kreatief te wees en te gaan rondkrap in jou huis (of dalk by die bure te leen) kan jy jou eetkamer maklik ʼn nuwe voorkoms gee.

Kikker jou ou eetkamerstoele op met speelse verfwerk en gee hulle sokkies. As hulle klaar oorgeverf is, kan jy nou ʼn nuwe baadjie vir die stoele skep deur die sitplek nuut oor te trek.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.