Handwerk: Versier jou muur met ’n koei-vaas

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Laat die muur blom en almal glimlag met hierdie oulike koei-muurvaas.

Die projek se moeilikheidsgraad is gemiddeld en kan in twee tot drie dae voltooi word. Jy kan die proefbuise vir jou vaas by Blackwellproducts.co.za aankoop.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.