Handwerk: Vrolike voëltjies vir jou handdoeke

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Borduurwerk op jou handdoeke maak dit ekstra spesiaal en met dié voëltjies is dit net reg vir die lente wat reeds in volle swang is.

Ons het hier ʼn skildertegniek gebruik, maar dit is natuurlik met borduurgare gedoen.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.