Handwerk: Want dit is kant

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Kantbreiwerk lyk dalk moeilik, maar as jy regs en aweregs kan brei, is net ʼn paar variasies op die steke nodig om ʼn pragtige kanttekstuur te verkry.

Dié kantbreiwerkblokkies kan op baie maniere gebruik word, aangesien dit in die breedte en lengte herhaal kan word. Varieer die dikte van jou breidraad en -penne en jy kan kant brei om by feitlik enigiets te pas waaraan jy dit wil heg.

Basiese steke en vermeerderings en verminderings word vir kantbreiwerk gebruik. Dit word aangedui met simbole in ʼn diagram of afkortings in die geskrewe aanwysings. Daar is ook ʼn paar kunsies en afrondingstegnieke om die stuk kantbreiwerk te voltooi.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.