Handwerk: Weef weer

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif.)

Weefwerk is soveel makliker as wat jy dink. Al wat jy nodig het, is ʼn bietjie tyd en ʼn paar huishoudelike items om jou eie weefraam mee te maak.

As jy klaar vir jou ʼn paar weefblokkies gemaak het, kan jy hulle aan mekaar vaswerk om ʼn kussingoortreksel te maak.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2019-uitgawe verskyn.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.