10 Februarie

“Waarom staan U so ver weg, Here… Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here?” (Ps 10 en 13) Ervaar jy nie soms dat God ver weg is en dat Hy jou vergeet het nie? Jy mag dit in gebed vir Hom sê en daaroor met Hom worstel. Jy mag vir Hom sê hoekom jy dink dat Hy jou vergeet het. Stort jou hart uit voor Hom. Mag jy ook later getuig: “oor die uitkoms wat U gee, juig my hart.” (Ps 13:6) Lees vandag Ps 10-14.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.